Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Morninghill

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir House on Morninghill
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rolf K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf K

Neat, clean and in a safe area.

The host was very accommodating and friendly. Unit was neat, clean and in a safe area. Everything that we needed.

Riaan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Absolutely fantastic.

Huis is binne 'n geboomde / veiligheidswoonbuurt, 'n veilige area - kinders het tot laat buite gespeel. 500 meter vanaf East Gate, dit was so gemaklik om by die winkels uit te kom. Extremely friendly staff! Skoon, baie netjies en alles wat 'n gesin benodig vir 'n paar dae se akkommodasie. Gemaklike leefarea. Volle DSTV - perfek met die Wêreldbeker wat tans aan die gang is. Gavin - baie dankie vir alles, ons het 'n plek in Jhb wanneer ons weer in daardie area is. Waarde vir geld. Gemaklik. Veilig.

Hendrik B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Gerieflik en goed geleë.

Uitstekende ligging, veilig en gerieflik. Vriendelike diens.

Jacqui H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui H

Good

Rooms are much smaller than they appear in the photos. No milk was provided in the rooms. No water when it is loadshedding.

Brenda M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Ruim, skoon, wonderlike bed!

Ons was ná 'n uitputtende dag warm verwelkom deur Gavin wat ons deur ons deur die akkommodasie geneem het en seker gemaak het dat ons alles het wat nodig is. Ons kon ontspan op die ballon en daarna met 'n groot TV met 'n vol DStv en 'n hemelse bed wat 'n fantastiese nagrus verseker het. Ons motor was veilig toegesluit. Hoogs aan te beveel.

Lerato V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato V

Lovely overnight stay.

It’s a lovely place had a good time. The cottage had all the essentials.

Adriana R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana R

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Die plek is baie netjies, veilig en het 'n puik ligging. Die personeel en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag. Kan ook aanbeveel vir enige persoon.

Marina M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Enjoyed our stay, Gavin friendly and helpful, however more attention could be given to detail, curtains dirty.

It was a great place to stay. Location was just where we needed it.

Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vernon-weg 10, Morninghill, Johannesburg, 2094, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtkd8j871gGGg71OUICjLR8k2Y1G45ZSghPJdfnOJLez4LJ8nHp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 10 Vernon Road Morninghill 2094 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.175494786173 28.115223240545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang