Seaview Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Duine-straat 118, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seaview Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Hentiesbaai geleë is, 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping naby die see.
Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, kisvrieskas en 'n wasmasjien insluit. Die leef- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan.
Buite kan gaste braaigeriewe, groot oop ruimtes vir kinders om te speel, parkeerplek op die perseel asook 'n enkelmotorhuisparkeerplek geniet. Die eiendom is naby die strand, restaurante en geriefswinkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- De Duine-straat 118, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Seaview Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Duine-straat 118, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang