House With a View
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n aparte, privaat badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke en seep word vorosien. Gaste het ook toegang tot 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na die tuin. Daar is ook 'n etenstafel en 'n braaikamer met 'n kroeg wat gaste kan geniet. WiFi is ook beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe, soos winkels, restaurante, die strand en naburige dorpe, soos Mosselbaai en George.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die kombuis word gebruik om kos op te warm of om klein maaltye voor te berei.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke en seep word vorosien. Gaste het ook toegang tot 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na die tuin. Daar is ook 'n etenstafel en 'n braaikamer met 'n kroeg wat gaste kan geniet. WiFi is ook beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe, soos winkels, restaurante, die strand en naburige dorpe, soos Mosselbaai en George.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogtepad-Noord 3, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang