Hout & About Guest House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hout & About Guest House is 'n lieflike gastehuis in Houtbaai en is ideaal geleë vir besoekers wat Kaapstad wil verken.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 individueel versierde kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 'n ekstra lengte, koninggrootte- of koningingrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word sagte handdoeke in die kamers voorsien, en elke kamer is toegerus met WiFi-toegang, sowel as 'n slim-TV. Die kamers het ook lieflike uitsigte oor die tuin, berge of die baai.
Fynproewers-ontbyte word bedien in die stylvolle sitkamer of op die sonnige terras wat oor die see en bergreeks uitkyk. Gaste kan ook in die knus sitkamer of die balkon ontspan, of in die buiteswembad afkoel.
Houtbaai bied aan gaste 'n verskeidenheid doendinge soos visvang, seekajak, abseil, voetslaan- en fietsryroetes, verf pottebakkery, asook helikoptertoere, en gaste kan ook die World of Birds, die Houtbaai-galery, die verskeie restaurante en wynlandgoedere in die omgewing, of ry Chapman's Peak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Hout & About Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondicherry-laan 19, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang