Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiptol Couple's Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Amazing accommodation. The most beautiful place to stay. The view is amazing. There is a short pathway that goes to the beach. The apartment has a lock box at the door, so you can lock up the apartment, put the key in the lockbox and go to the beach without worrying about keys. The apartment has everything you need. The owners are lovely people who were very accommodating to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Beautiful location and fantastic place We had an amazing experience. The only problem was that our stay was way too short. We will definitely be coming back. It has amazing views and the beach is close by. What I loved most was that it was quiet and peaceful. Definitely the getaway we needed. Amazing effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie E
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Net jammer dit was winter. Maar heerlik gekuier, die omgewing verken. Baie mooi plekkie. Kon darem 'n tjoppie braai. Absoluut mal vir Houtboshbaai! Dink dit is 'n juweel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Tiptol Couple's Retreat
Bly julle kon ons unieke en pragtige Houtboschbaai so geniet Elmarie. Kom kuier gerus weer.

Megan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Tiptol Couple's Retreat
Ons het julle kuier geniet Megan en sien daarna uit om julle weer hier te kan ontvang.

Leoné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Die eienaars is dierbare mense, ons het 'n rustige naweek gehad en beveel dit verseker aan. Ons plek was skoon en netjiese, toegerus met alles wat jy nodig het. Die uitsig is iets om te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Tiptol Couple's Retreat
Baie dankie Leone, Ons het julle kuier ook geniet. Sal julle graag terug verwelkom. Groete Suzy en Pierre.

Mariska C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ongelooflik lekker gewees. Pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Tiptol Couple's Retreat
Dankie Mariska, ons het jul besoek geniet en sal jul graag weer hier wil verwelkom. Groete, Silvia.

Hilke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Ons het 'n lieflike tyd gehad in Houtboschbaai! Wonderlike selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig oor die see! The eenheid het alles gehad wat ons nodig geahd het met ekstra, spesiale goedjies! Regtig naby vir 'n stappie op die strand! Net die skoonmaakfooi was bietjie verwarrend aangesien dit net vir vertrek was en nie gedurende verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia S
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

Beautiful view. Everything you need. Owners are very friendly and helpful. Just keep in mind the owners live upstairs permanently and you hear them moving around, watching TV, etc. Unfortunately it affects privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameronrylaan 14, Houtboschbaai, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6cb373e4cfb2184ee90a88c3995644a017c11b0f1297f3451ae87f9406dca807da118ccb28909094c5d73058bda3734e6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Rameron Drive Houtboschbaai 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.082920314084 24.914769964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang