Hoyo Hoyo Safari Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mluwati-konsessie, Orpenhek, Nasionale Krugerwildtuin, 0001, Mpumalanga
- Vanaf R11 070 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoyo Hoyo is 'n aardse, tradisionele Tsonga-lodge wat luukse verblyf kombineer met die bos, tradisionele kookkuns en onvergeetlike safari's in die Krugerwildtuin.
Elk van dié 6 grasdak-suites is pragtig gemeubileer, het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n buitestort en privaat dekke vanwaar gaste die wild kan dophou. Al die materiale, dekor en kunsvoorwerpe kom van die plaaslike Tsonga-gemeenskap af.
Gaste het die geleentheid om die Shangaan-leefstyl en -kultuur waar te neem. Die unieke kamp het 'n tradisionele stam-ontwerp en is op 'n oeroue olifantsvoet op die Mluwatirivier.
Die Krugerwildtuin is Suid-Afrika se vernaamste Groot 5-reservaat en strek oor 2 miljoen hektaar se Laeveld-gebied in Limpopo in Mpumalanga.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mluwati-konsessie, Orpenhek, Nasionale Krugerwildtuin, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Hoyo Hoyo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mluwati-konsessie, Orpenhek, Nasionale Krugerwildtuin, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang