Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudson House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Hudson House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Richard V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Baie netjies en aangenaam!

Baie lekker en aangenaam!

Rozahn S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozahn S

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende ligging, skoon en netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Esme V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Netjies, skoon en gerieflik.

Hudson House is baie netjies en blinkskoon. Daar is gerieflike parkering op die perseel en 'n veiligheidstoegangshek. Die kamers was pragtig skoon met 'n groot en gerieflike badkamer. Die beddens was gemaklik.

Karen P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Great stay, will definitely go back.

Thank you for the lovely stay.

Nerine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S

Fantasties.

Pragtige plek. Vriendelike staff en waarde vir geld. Rustig en stil.

Elmarie T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Heerlike, rustige atmosfeer.

Lekker ruim kamer, stil omgewing en heerlike ontbyt.

Carine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Gerieflike, netjiese en mooi versierde kamers.

Van ontvangs tot uitteken het die proses glad verloop. Kamers is ruim en netjies met kraakvars linne op 'n gemaklike bed. Die gastehuis is langs 'n besige straat, maar die geraas het my nie in my kamer gepla nie. Tydens ontbyt is daar moeite gedoen om ons persoonlik te bedien.

Sue V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

Baie netjies, uitstekende ligging.

Goeie diens, heerlike gemaklike bed en baie lekker ontbyt.

Truida-mart B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

Skoon en netjies, uitstekende ligging.

Vir 'n besigheidsreisiger is dit die ideale blyplek in PTA - sentraal, goeie diens en 'n lekke ontbyt.

Gp J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gp J

Uitstekend.

Baie goeie diens, sal weer kom.

Niekie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V

Vriendelike ontvangs. Ligging baie goed naby restaurante en winkelsentrums.

Veilige parkering. Kamer was baie skoon en netjies.

Marius J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

Rustige atmosfeer om te ontspan na besige dag.

Ons het ons tyd geniet by Hudson House. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Al ons vrae en klein probleempies is gou opgelos. Kamers is ruim en baie skoon. Ons het besige tyd in Pretoria gehad en dit was lekker om in die aan terug te kom na 'n rustige plek waar ons net kon ontspan. Definitief moeite werd gewees. Baie dankie vir alles.

Anzelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzelle G

Baie netjies.

Baie goeie ligging en vriendelike diens, asook puik gehalte.

Hudson House se terugvoer

Miekie,
Dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Groete,
Lou

Hudson House
Riana P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Perfect for stay-over on a business trip.

Hudson House is definitely value for money. It is spacious, luxurious, clean and beautiful. Everything you need when visiting Pretoria. Perfectly located to be anywhere in Pretoria in a short time.

Ester A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester A

Rustig, gasvry en ontspannend.

Die kamer was gerieflik en kon ontspan na vêr pad. Die ontvangs was top gehalte en die diens is puik.

Piet M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

'n Wonderlike en gerieflike blyplek vir professionele persone wat vir besigheid in Pretoria is.

Hudson House het alles wat jy nodig het.

Hantie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie S

Comfort!

We booked on short notice for one night at Hudson House. From confirmation to check-out, it was a great experience. The owner is hands-on, professional and very friendly. As a recently new Clivia lover, the Clivias in bloom was just amazing. Bedding, breakfast, excellent huge bathroom with just the correct water pressure. Loved the stocked honesty fridge. The only negative experience was a child on the floor below us which was extremely noisy but that is not the hotel's fault. One cupboard door could not close.

Etienne D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Goeie waarde vir geld!

Vriendelike, bekwame personeel. Uitstekende ligging. Gerieflike kamers en goeie waarde vir geld. Definitief weer!

Etienne D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Baie goeie waarde!

Uitstekende ligging, moderne kamers, vriendelike personeel, lekker ontbyt, definitief weer!

Edna K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna K

Skoon, gerieflik.

Aanvaarbaar, baie netjies. Sentraal geleë. Vriendelike personeel. Effens raserig a.g.v. verkeer. DStv kan beter aangebied word. Meerderheid sportkanale was nie na my smaak.

Henriette D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Fantasties!

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was gereed en netjies. Daar is niks wat kortkom in die kamer nie. Alles van uitstaande gehalte. Ontbyt was heerlik. Ons sal enigiemand aanbeveel om by Hudson House te bespreek. Wanneer ons weer akkommodasie in die area benodig, sal dit vir seker Hudson House wees!

Deon D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Voel soos vakansie.

Dit was ongelooflik lekker. Kamers is stil, skoon en netjies. Ontbyt is ook baie lekker en die diens is vriendelik. Sal definitief weer daar oornag.

Hudson House se terugvoer

Beste Deon,

Dankie dat jy die moeite gedoen het om hierdie resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd 'n pluimpie vir die personeel wat hul bes probeer.

Groete,
Lou Smit

Hudson House
Jenna M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M

Heerlik!

Baie modern, luuks, groot kamers, pragtige gerieflike badkamer, heerlike bed. Uitstekende diens! Wens ons kon langer bly.

Anneke J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J

Gemaklik.

Die eienaar is bitter baie behulpsaam en vriendelike personeel wat jou help. Dit is skoon en baie netjies en gemaklik.

Elana F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana F

Aangenaam verras.

Ek en my dogter het een nag oorgeslaap in 'n lieflike ruim kamer op die eerste vloer. Dis 'n pragtige klein hotel met 'n warm en vriendelike atmosfeer. Die dekor en afwerkings is van baie hoë gehalte en modern. Dis baie sentraal geleë en al is dit in Lynnwoodweg was dit baie stil en privaat. Ontbyt was heerlik.

Anine B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anine B

Heerlik.

Ons het vir die aand oorgeslaap om by The Grove te fliek en te gaan eet. Ons het in kamer 4 geslaap. Baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Die GPS het ons deur Sussex Avenue gevat wat nie veel gehelp het nie, daar was 'n tydelike hek op. Bly op Lynwood Road en die gastehuis is bietjie weggesteek so kyk aandagtig!

Corine S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine S

Uitstekend.

Diens is baie goed. Ontbyt was uitstekend en die ontvangs was gulhartig.

Hudson House se terugvoer

Beste Corine,

Baie dankie vir die terugvoer en die positiewe boodskap, ons waardeer dit geweldig baie.

Groete,
Hudson House - bestuur

Hudson House
Estelle N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N

Baie skoon en rustig. Professioneel, vriendelik en hulpvaardig.

Ons moes soms iemand bel om die hek deur die dag oop te maak, maar verder puik diens!

Cobus V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V

Stylvol, nuut, goed geleë in 'n pragtige rustige tuin. Baie lekker gebly - ongelukkig ontbyt gemis!

Baie lekker gebly - sal dit graag weer doen!

Christelle P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Uitstekend! Definitief aan te beveel vir kieskeurige gaste.

Kamers en dekor is wow! Lekker om in 'n kamer in te stap wat so mooi en skoon is. Vriendelike diens en baie lekker ontbyt. Sal beslis op geen ander plek gaan slaap as ons weer Pretoria besoek nie.

Liesel D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Ek was baie beïndruk met die vriendelike en professionele ontvangs en diens.

Uitstekende verblyf. Sal beslis weer by Hudson House tuisgaan en dit aanbeveel!

Marieta W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta W

Die gastehuis is naby die hoofweë.

Die kamers is baie mooi, gerieflik en uiters skoon. Die ontbyt was heerlik. Die gratis WiFi het baie gehelp as jy wil werk.

John D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Excellent Accomodation

For a B&B one does not expect what is provided by Hudson House, the standard is that of a hotel, if not better! An excellent facility if you are an executive looking for a place to stay. It is immaculate in every aspect right from the decor and finishingâ??s through to the basics of cleanliness. The size of the bath room blew me away with a full bath, large shower with a nice designer finish. The recessed ceiling night light in the bathroom creates a relaxing ambiance if you were to soak in a nice hot bath at the end of a stressful day is in my opinion a brilliant finishing touch. I was treated like a king during my stay and I would urge anyone to consider Hudson House especially if you are looking for up market accommodation.

Vanaf
Vanaf R1 622
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 622
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolweg 451, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPrWKYWPWBL9CsuBo2yupIWdofEZeR65LZO1XLxDSppjo6JTaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 622 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 451 Kiepersol Road Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.764722475293 28.266678023313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang