Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hudup Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Albrecht-straat 198, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Vanaf R865 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hudup Guesthouse is in Maltahöhe in Namibië se suide. Dis bekostigbare verblyf onderweg na Sossusvlei of Swakopmund.

Verblyf word gebied in enkel-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het ‘n en suite-stort, lessenaar, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 2 gemeenskaplike kombuisies wat apart is, asook braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Natasha V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en gemaklik. Baie gemaklike blyplek en baie gawe en vriendelike eienaar.
May 2024
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en ruim. Alles werk en is skoon. Gemaklik en vriendelik ontvang. Veilige parkeerplek.
Feb 2023
Chris B
4.8
Gawe gasvrou (en kleinseun). Watter verrassing! Ek was tot 'n mate skepties oor wat om te verwag, maar Florence het 'n lekker plek wat ek met 'n gerus...
Sien meer
Apr 2024
Teresa A
Saam met lewensmaat
4.8
Oulike plekkie vir net oorslaap. Netjiese plekkie. Plekkie beskik oor 3 enkelbeddens, waarvan 2 teen mekaar geskuif was. Beddens is bietjie aan die ou...
Sien meer
May 2023
Thinus V
4.4
Skoon en nietjiese oornagplek na 'n lang dag se reis. Ons kamer by Hudup was netjies en skoon en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam om ons tuis ...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Johan Albrecht-straat 198, Maltahöhe, 0000, Hardap
  • Gaste dink Hudup Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R865
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Albrecht-straat 198, Maltahöhe, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5403866b7be09b570fdca0c843ef687e80dc60fc8af60b5b7114814fe5fa68a55698eedc897718c028bcc1cc44218a95b1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 198 Johan Albrecht Street Maltahöhe 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.845596826522 16.980988304893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang