Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Aristea

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis Aristea is in Mosselbaai geleë en is ruim met gemaklike meubels wat slaapplek vir 8 volwassenes en 1 kind bied.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met 4 badkamers, waarvan 2 en suite is. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 slaapkamers het 2 driekwartbeddens. Dié beddens kan ook omskep word in 'n koninggrootte-bed. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n enkelbed beskikbaar vir 'n kind. Die 1 en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede een het net 'n bad. Die ander 2 badkamers het net storte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan in 1 van 2 leefareas ontspan wat ingerig is met TV's met DStv en DVD-spelers. Daar is 2 binnebraai-areas en gas en hout is beskikbaar. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Rook is verbode by Huis Aristea en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Huis Aristea bied pragtige uitsigte oor die see en gholfbaan en daar is verskeie skilderagtige voetslaanpaaie langs die kus. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, Cape St Blaise Vuurtoring, Garden Route Casino, Bartholomue Dias Maritime Museum, Hartenbos Waterpark en vele meer. Daar is genoeg doendinge om die hele gesin te vermaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lialette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Aristea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat, Mossel Bay Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMWZhNzM3LTMzNzItNDRkMy04YTg0LTkwOTE2MDEwYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 Aristea Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.193066034745 22.134535600525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang