Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis C @ Kruger Wild Dog Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huis C @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir gaste wat van die stadsgewoel wil ontsnap.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat area met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid voëls en wild wat vrylik rondloop.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rachel G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Naby alles. Baie lekker gebly. Rustig.
Feb 2025
Caitlyn H
Saam met lewensmaat
5.0
Simply bliss. It was wonderful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Immanuel Tshegofatso M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed. I really like how the place is in terms of infrastructure and the location. It's chilled and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hennie W
Saam met lewensmaat
4.2
Heerlike ontspanne week en naby genoeg om 'n besoek aan die Kruger wildtuin te. Oor die algemeen baie lekker gebly. Voldoende geriewe vir ons 2 en sol...
Sien meer
Nov 2024
Adriana G
Saam met lewensmaat
4.0
Reëls moet na gekom word te alle tye, verder geen klagtes nie. Dit was baie lekker af gesien van die lawaai en harde musiek. Al is dit teen die reëls,...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Huis C @ Kruger Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hyena-straat 4164, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9a80ad6a0460ee0823328e06d1d64ba17f35f00778f75c3830aa3344c1ab38075ae5e362c050f919dbb497dbf70b5469cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.355794276995 31.804636358861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang