Huis Emmaus
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Jun 2025 tot 21 Jul 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Huis Emmaus is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Franskraal, sowat 100 m vanaf die see en ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket, boeke om te lees en gratis WiFi.
Draagbare braaigeriewe is onder die groot melkhoutbome in die tuin beskikbaar, asook parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Maraisstraat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 75, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang