Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huizenhart Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die omgewing is baie stil wat beteken dus 'n uitstekende plek om te gaan ontspan. Ek het baie lekker gebly. Die eienaar wat op die perseel bly, is baie vriendelik en het verseker gemaak dat ons in orde is en alles het wat ons nodig het. Sal dit beslis weer besoek. 10 uit 10 vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Logie F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gekuier. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Was in die twee kleiner kamers aan die voorkant en het vir my 'n braai gereël om sommer daar te braai. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker plek om te bly. Hulle is baie vriendelik en die plek is baie netjies. Daar was alles behalwe 'n strykyster. Ek sal gereeld hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie vir die mooi woorde, so jammer oor die strykyster, u was welkom om te vra. Mooiste wense.

Salette S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Dit was absoluut perfek vir ons. Dit het ons verwagting totaal oorskry en ons was aangenaam verras. Daar was 'n verkeidenheid koffie en tee, iets na elke smaak. Melk in die yskas. Heerlike filterkoffie vir die plunger. Ons het heerlik gebly en gekuier in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie baie dankie Salette ons waardeer die mooi boodskap. So bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul gou weer te sien. Altyd welkom. Ilse

Rainier J
Lang verblyf
5.0
Mei 2023

Lovely stay for a solo traveler or 2 people. It's walking distance to Tygervalley Mall. Its a small studio , double bed and a shower, the owners are very kind and very quick to help as they live next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie Rainier so bly jy het lekker gekuier.

Nadia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons het baie lekker gerus en ontspan. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is so rustig. Skoon en baie netjies. Huizenhart sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie Nadia so bly jul het lekker gekuier, altyd welkom. Hoop om jul gou weer te sien. Ilse

Aarisha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Felt like home. Brilliant host with personal touches like chocolates and fresh flowers in the room makes it so homely. She takes excellent care of her guests and is always willing to help. Loved my stay there and will definitely be going back. Location is ideal as well. Safe and a pleasure staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Thank you so much, Aarisha. It was lovely meeting you and you are always welcome. Blessings for your new year.

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie aangenaam met vriendelike eienaars. Lieflike mense. Netjies. behulpsaam. Miskien ontbyt aanbied vir mense wat langer as 2 dae daar bly, miskien kontaknommers en menus in die kamer los vir bestellings vir aandete, kan geen fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie Martin. So bly jul het lekker gebly. Dankie vir die voorstel - sal beslis daaraan aandag gee. Jul is altyd welkom, Ilse

Tarryn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Disappointing and uncomfortable. The room and bed were quite small and seemed a bit cramped up, with too much stuff for the little space, so I kept knocking myself or knocking into things. At night, it was so hot with no aircon or fan, which made it difficult to sleep, especially since we kept getting bitten by mosquitoes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zack S
Kort verblyf
4.0
Feb 2023

Goed. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba40b520122b84e42a99bca395beecacc27ddcc3ed0855a4af71e58d7a48fe76c689cc98a3a80be51ae10954a8df3642f4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 26 Zinnia Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878913995235 18.647227042949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang