Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hummingbird's Nest Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil woonbuurt 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sakekern geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koningingrootte- óf 2 enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitkamer, kombuis en vermaakarea. Die kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, toebehore, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en mini-oond. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en veilige parkeerplek. Die perseel word beskerm deur hoë mure, elektriese heining en kringtelevisie.

Die gastehuis is gerieflik geleë net 68 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin. Dit is 2,2 km vanaf Matumi Gholflandgoed en Nelpruit Rolbalklub. Emnotweni Casino, winkelsentrums, 'n bioskoop, rolbalbaan en Mafunyane Waterpark is alles binne naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Hummingbird's Nest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republieksingel 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYmRlZGI2LTJjNjgtNDExOS04MjU5LTk3ZTdiNGQ3MmVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 12 Republiek Crescent Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48894 30.9944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang