Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hunters View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 130, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hunters View is 'n gerieflike verblyfopsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers in die skilderagtige Botha's Hill-area.

Die eiendom bied 'n keuse tussen 4 smaakvol versierde eenhede, elk met 'n privaat badkamer. Die slaapkamers het gemakllike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en privaat ingange. Alle eenhede het 'n kombuisie of 'n kombuis, leefarea en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Vir dié wat die area wil verken, is PheZulu Safari Park slegs 1 km vanaf die eiendom, oorkant die Talloula Weddings venue en binne stapafstand van die Pot and Kettle-restaurant.

Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cliff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ou Hoofweg 130, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hunters View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 130, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3a3243293f75e8d535ada20f2f1a40e23674a39b9e5b712a26c1c1dac7093dd478664574682952621b9da09e55690eceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 130 Old Main Road Botha's Hill 3660 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.7487873 30.7331315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789