Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hururu House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate Golf and Trout Estate 1201, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hururu House is 'n pragtige en ruim vakansiehuis wat op die Highland Gate Golf And Trout Estate in Dullstroom geleë is. Dit is ideaal vir 'n groot gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende, want hierdie verblyf spog met 'n pragtige uitsig oor die omliggende landgoed en op die berge.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Langs die kombuis is 'n binnebraai-area met 'n kroeg met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie area het 'n etenstafel, kaggel en 'n tweede binnebraai. Stapeldeure lei na 'n gedeeltelike onderdakstoep met 'n buite-etenstafel.

Hierdie landgoed van 700 hektaar bied asemrowende berguitsigte en 'n wye verskeidenheid aktiwitiete, insluitend staproetes, bergfietsryroetes, foreldamme, 'n tennis- en padelbaan, asook die Flycatcher-restaurant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Highland Gate Golf and Trout Estate 1201, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate Golf and Trout Estate 1201, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16086736479b08737062311385ce2abb164a1aad7a4ec72f91658956738c439b05123275e6c7ce570184cdff711ecb646ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 1201 Highland Gate Golf and Trout Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.445162 30.211871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang