Hypnotic Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 38, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hypnotic Beach House is 'n pragtige vakansiehuis in Britanniabaai, ontwerp vir gerief en veelsydigheid. Berei u voor om betower te word deur die asemrowende see-uitsig wat hierdie vakansiehuis pryk.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 2 storte in een, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Op die onderste verdieping is 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Op die boonste verdieping is die hoofkombuis volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, gasstoof, induksiestoof, konvensionele oond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Dit het 'n lieflike eetarea, en 'n binnebraai-area en spog met die wonderlikste see-uitsigte.
Die balkon bied asemrowende uitsigte en gaste kan 'n glasie wyn geniet terwyl hulle na die sonsondergang oor die blou waters kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- George-straat 38, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 38, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang