I6 Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woonstel i6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
i6 Apartment bied gaste stylvolle en gerieflike oornagverblyf met lieflike uitsigte oor die Goose Valley Gholflandgoed, wat direkte toegang tot die strandmeer in Plettenbergbaai het.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei uit na die balkon wat buitemeubels het waar gaste kan ontspan en die lieflike uitsigte oor die landgoed kan geniet. Gaste het ook toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane en die gholfklub-restaurant. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Woonstel i6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woonstel i6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang