Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ice Cream Days

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ice Cream Days
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anne-rose M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-rose M

We had a very pleasant stay with. All needs met. Will come back anytime.

Most enjoyable and peaceful.

Elmarie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Lekker kuierhuis in Stilbaai.

Hierdie huis was uitstekend ingerig en is een van die lekkerste kuierhuise wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het. Ons is hartlik ontvang en die eienares het ook gereeld kontak gemaak. Uitstekende ligging in Stilbaai en ideaal vir 'n gesinsvakansie of naweek met 3 en suite-kamers, 'n braai met 'n stoep en 'n kaggel vir koue aande. Skottelgoedwasser is 'n plus en sommer 2 ys-/vrieskaste in die kombuis. Die huis is werklik besonder mooi en word graag aanbeveel. Uitstekend instandgehou.

Ice Cream Days se terugvoer

Baie dankie vir jul baie positiewe en volledige terugvoer, en vir die 5-ster gaste wat jul is en waarde wat jul toevoeg waar jul tuisgaan. Jul is altyd welkom terug by enige van ons wonings. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat gaste dit geniet en waardeer wat vir hul aangebied word.

Ice Cream Days
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9178abd56f43817e59dbe1b69f71f4be50533f5e2ae02756ba2eb7e557de85711c7287a467cf30de933e97ae9c7053832be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 18 Tornyn Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382034108817 21.4197869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang