Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ice Cream Days

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 710 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ice Cream Days bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en minimalistiese huis in Stilbaai. Die smaakvol versierde huis is naby die riviermond en die hawe.

Die huis het 'n rustige atmosfeer en bied slaapplek aan 8 gaste in 4 en suite-slaapkamers.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en sluit ook 'n wasmasjien in. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste en tweede slaapkamer het lugversorging en paneelverwarmers, en die vierde slaapkamer het 'n plafonwaaier. Komberse is in al die en suite-badkamers beskikbaar en 'n haardroër word in die eerste en suite-badkamer voorsien.

Die huis het 'n oopplan-uitleg, 'n leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis is met 2 yskaste, elektriese oond, gasstoof, skotteldoedwasser, Nespresso-masjien, broodrooster, dompelkoffiepot en 'n mikrogolfoond toegerus.

Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Die groot skuifdeure lei na 'n binnehof met 'n grasperk, onderdakstoep, braaigeriewe en 'n etenstafel. Onbeperkte WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar. Daar is ook 'n alarm.

Die omsetter voorsien krag aan die TV en WiFi. Daar is ook 'n helder lig op die stoep wat tydens beurtkrag werk, asook herlaaibaire ligte in die suites en by die toonbank.

Die stoep is die ideale plek om te ontspan, 'n boek te lees of maaltye te geniet. Daar is 'n etenstafel geskik vir 6. Dié kant van die huis is beskut teen die wind, selfs al waai die wind van die strand se kant af. Die groot skuifdeure skep 'n binne-buite-leefarea.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ice Cream Days het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 710
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 710
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd796f4087007ced4e3aa9bf64bd0c3e5745920e6b2bd13a90da9fdb5822ff024d6efc1707aa507cf92f02d3568094a68716e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 710 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 18 Tornyn Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382034108817 21.4197869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang