Idwala Tides
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die vierde verdieping. Dit beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die 2 badkamers het 'n stort. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon met 'n see-uitsig het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, 'n oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea, asook 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Idwala Tides 105 het slaapplek vir 8 gaste. Dit is op die eerste verdieping en is 'n dubbelverdiepingwoonstel. Dit het 2 groot slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n deur wat na 'n privaat balkon met asemrowende see-uitsigte lei. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die leefarea bestaan uit 'n moderne sitkamer, volledig toegeruste kombuis, eetarea en het 'n enkelslaapbank, 'n slim-TV met Netflix en YouTube Premium. Dit lei na 'n balkon wat na die see front met stoele. Die sitkamer lei na 'n stoep wat 'n see-uitsig het, waar gaste kan kyk hoe die branders breek terwyl hulle hul maaltye geniet. Dié woonstel is gerieflik vir 6 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping en is 'n dubbelverdiepingwoonstel. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die ander 2 slaapkamers het 'n tripelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers net 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Die hoofslaapkamer het 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die ander 2 badkamers het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, 'n oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. 'n Gasbraai is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en daar is 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sitarea het ook 'n slaapbank vir 1 ekstra volwassene. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Daar is 'n stoep met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Indien daar enige klagtes is het die kompleks se sekuriteit die reg om gaste te beboet en indien nodig, gaste te vra om die perseel onmiddelik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: North Beach-weg, Cozumel, Umdloti, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang