Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ienkie’s St Croix Accomodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Croixstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ienkie’s St Croix Accomodation is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Jeffreysbaai. Dit het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike basis van waar hulle die area kan verken.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, bad- en swem handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n braai-area met sitplek. Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die woonstel is sowat 350 m vanaf Jeffreysbaai se strand en naby 'n rits plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • St. Croixstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Croixstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f4da84acadfe94a12323956c216c31f3c9fae2f47281c3f911508e120a945d2d5424cf1fc950e252ded6ab46cd4ad09f2cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 19 St Croix Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055866076353 24.920873911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345