Igmi's Place
14 gaste
5 slaapkamers
11 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Voortman Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Igmi's Place is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Humansdorp. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n groot groep vriende of familie, aangesien hierdie eiendom spog met 2 patio's met braaigeriewe op elk.
Hierdie eiendom kan altesaam 14 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die vierde kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n aparte ingang, is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 2 oordekte patio's met buitesitplek en 'n ingeboude braai, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam te geniet terwyl die vuur brand. Veilige parkering is beskikbaar in 'n geslote motorhuis op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Voortman Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Voortman Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang