Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikaia Africa Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Maria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely. Clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Thank you very much. You are always welcome.

Santie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut wonderlik. Ons was van die begin af, terwyl ons nog oppad is, met ope arms ontvang. Jasper was so vriendelik en hulpvaardig gewees. Die eenheid is pragtig en so skoon met alles wat mens sal nodig kry. En Lord Kitchen se kos is absoluut uit die boonste rakke. Dit is definitief ons volgende blyplek as ons weer vir ons kinders gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien beslis uit na volgende keer. Voorspoed en vreugde. Groete Jasper & Jomi

Sanet W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste oornag plek in Carnarvon. Baie mooi en netjiese plek. Gasheer is baie vriendelik en help met enige vrae wat jy mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Baie dankie, lekker om julle te ontmoet en julle is altyd welkom.

René T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en goed ingerig. Veilige, skoon en gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Kan beslis aanbeveel vir ander en sal self weer van dit gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Vinnig en vriendelike diens. Jasper het vinnig gereageer op navraag vir selfde dag akkommodasie en 'n alternatiewe eenheid aangebied op die oorspronklike navraag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isac M
1 nag
4.6
Jan 2024

Mooi Karoo. Lekker stil dorpie, maar moet nie van Vosburg vergeet nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker. Die eienaar/bestuurder was baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Matshediso T
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Great stay, able to achieve my business plan without any distractions. The stay was great and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker oornag, lekker gerus vir die volgende dag se trip na Potchefstroom. Dit is 'n ideale oornag stop vir 'n reis tussen die Brackenfell en Potchefstroom. Alles is in die woonstel wat benodig word vir kosmaak en ons het lekker vleis gebraai. Rooster ens word voorsien. Net eie hout en vleis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lekker rustige oornag gehad. Ons het baie lekker oornag en gerus by Ikaia Africa.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b58809abe9032618771415964c1820097b4370a143192912bf406f1fea00997732ee9832bd6c1c98f66cc85958619d21efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9722617 22.1275823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang