Ikhamanzi Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
- Vanaf R670 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ikhamanzi Bed & Breakfast is in Mooilande, sowat 60 km suid van Johannesburg in die Midvaal-omgewing geleë. Gerieflike verblyf word in 'n landelike area gebied waar gaste by die rotspoel kan ontspan, 'n drankie kan geniet, of die Suikerbosrand Natuurreservaat wat sowat 20 minute weg is, kan verken.
Verblyf word gebied in 3 grasdak-dubbelkamers, elk met hul eie patio en badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskas, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die B&B bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Aangesien die B&B geleë is suid van Johannesburg, is die ligging ideaal vir diegene wat op pad is na Golden Gate Hoogland Nasionale Park, die Drakensberge, Lesotho, of verder suid na KwaZulu Natal. Jou gashere help jou graag met vereistes soos motorhuur of besprekings. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 74 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Almut Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
- Gaste dink Ikhamanzi Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang