Il Nido
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Okt 2024 tot 31 Jan 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R3 500R2 333 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Il Nido is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat aan die voet van die berge in Clarens skuil. Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van plaaslike besienswaardighede en doendinge in die area, wat dit die ideale bestemming maak vir 'n gesin of vriende wat 'n ontspanne wegbreek soek.
Hierdie smaakvol gemeubileerde huis het gemaklike slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan drie privaat toegang tot die tuine het. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede kamer, terwyl die res van die kamers elk 2 enkelbeddens het. Dié kamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele en 'n etenstafel is in die kombuis beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n TV en 'n kaggel en maak oop op 'n patio met ingeboude braaigeriewe en berguitsigte. Daar is 'n buitetafel met 8 stoele in die tuin.
Gaste kry komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
’n 2000-liter JoJo-watertenk met ’n pomp is beskikbaar vir noodgevalle en ’n battery verskaf rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilse Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Il Nido het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang