Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Imoflo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van Wellstead-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Imoflo is 'n pragtige cabin wat 'n lieflike uitsig oor die welige tuine en dam bied. Hierdie eenheid is in Haenertsburg en is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek saam met geliefdes.

Dié cabin bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n solderarea en 1 slaapkamer. Die solderarea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea op die onderste verdieping het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Wasgoeddienste kan gereël word teen ekstra koste.

Die solder lei na die balkon met sitplek. Die onderste verdieping lei ook na 'n stoep met sitplek en hierdie stoep lei na die braai-area buite.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Grondpad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Edwina P
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely cabin, beautiful scenery, great hosts. Very enjoyable. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tanya B
Gesin met tieners
5.0
Ons het die verblyf baie geniet. Alles was netjies en ons kon volkome ontspan. Ons het heerlik oornag. Die rustigheid van die plaaslewe was wonderlik....
Sien meer
Jul 2024
Marita V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Baie netjiese plek. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.
Mei 2024
Sarah V
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly, safe and feels secluded. Lovely accommodation, great views and feels very secluded and safe. A really friendly welcome from t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Ns B
Besigheidsreis
4.8
Great, I will visit again. It was fantastic, relaxing and quite an experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 7 van Wellstead-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Imoflo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van Wellstead-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20489b90f122f6478a9aeabb238a1759a6bff15f72920e434fae15adf0a39e8a8f276bae9435d4a423002e15ca4fb9021be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Portion 7 of Wellstead Farm Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935643055912 29.934799075127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011