Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe war 'n yskassie, tweeplaatstofie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Gedurende die somer, moet gaste asb. muskiet-afweermiddel saambring.
Eienaars woon op dieselfde perseel, maar gaste is heeltemal privaat.
Die eienaars hoop julle hou van troeteldiere, want 'n vriendelike hondjie mag gaste dalk met aankoms verwelkom.
As gevolg van stortreën hierdie somer, is die grondpad op die oomblik nie geskik vir klein- en lae voertuie nie.
Linne, handdoeke en sepies word voorsien.
Beskuit en koffie word ook met aankoms voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Vygeboomspoort KR456, Gedeelte 10, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang