Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Harmonie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir In Harmonie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wayleen L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayleen L

Beautiful place cosy for the winter modern spacious well equiped.

The perfect place for some time away with friends or family would definately stay tehre again some time.

Lynette Conradie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Conradie C

Well-equipped house. Clean and comfortable. Nice crockery and cutlery.

Bonus was the dishwasher. Bedding very nice and beds very comfortable and clean. Always warm water and lights and WIFI during load shedding. Well done!

Wendy E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E

Provided us with everything we could possibly need. We had an amazing time and we highly recommend the place.

The house is in a perfect location. Walking distance to the beach. The Braai area layout is perfect. The rest of the house is spacious and every possible need is catered for in the kitchen.

Gerhard B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Stil en netjies, baie skoon.

In Harmonie was baie netjies en skoon en het aan al ons behoeftes voldoen. Die huis is lekker ruim en die oopplan kombuis en leefarea is goed geskik vir lekker saamkuier.

Elmarie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Ons het baie lekker gebly! Loopafstand van die see af. Lekker stil en veilige area.

Die huis is lekker oopplan en modern. Ideaal vir 'n groter groep. Baie netjies. Die feit dat daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is, is 'n groot voordeel! Grootste pluspunt was dat ons ons honde kon saamneem.

Natasha J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Die huis is perfek vir ontspanning.

Anna was vriendelik en die huis is pragtig. Die huis is groot met genoeg badkamers en plekkies vir elke persoon om sy chill plek te vind. Dit is ook naby die strand. Te wonderlik. Baie dankie.

Rochelle W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle W

Pragtige huis met die lieflikste eienaar wat heeltyd beskikbaar was om met enigiets te help.

Heerlike verblyf, naby aan strand en baie veilig. Sal weer daar bespreek.

Debbie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

Netjies, mooi uitgerus en gesellig.

Net reg vir ons. Die kom is goed toegerus. Braai-area lekker vir enige weer. Ons het baie lekker gekuier.

Jennefer C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennefer C

Dit was wonderlik. Het 'n lieflike tyd gehad, veral by die vuur.

In Harmonie is wow. Is die eerste keer dat ek 'n vakansiehuis wat 100% soos dit geadverteer is gekry het. Enige tyd sal ek teruggaan. Dit was rêrig fabulous.

Vanaf
Vanaf R2 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonie-singel 43, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a0e9e2196f8313963052c18080294284c7ea97e25a9a5f2d2598f11476af94a03973238ea25694c870878ce76b4c923ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 43 Harmonie Crescent Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.092839 24.896454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang