Incazura Guest Suite and The Light House
Beskrywing
Die Incazura Guest Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die suite lei na onderdakdek met 'n etenstafel en 2 stoele, 'n rusbank en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die eienaar se kombuis, eetarea, sitkamer met 'n ononderbroke see-uitsig, klipkroeg en swembaddek. Daar is oral uitstekende uitsigte oor Valsbaai en op die berge. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gaste in die Incazura Guest Suite het toegang tot die eienaar se kombuis, eetarea en sitkamer. Die suite het nie sy eie selfsorggeriewe nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite op die dek of balkon toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien daar 'n kat op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Light House is 'n privaat strandkothuis wat deur kusnatuurskoon omring word. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus is, en 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gaste in die Incazura Guest Suite het toegang tot die eienaar se kombuis, eetarea en sitkamer. Die suite het nie sy eie selfsorggeriewe nie.
- Rook is binnenshuis verbode en word slegs buite op die dek of balkon toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien daar 'n kat op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whytes-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang