Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indaka Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastiese plek! Fantastiese plek gewees en Madelein is 'n awesome host! Klip gooi weg van Marakele Nasionale Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent, will book again, 10 out of 10. Excellent, everything you need, Bushveld with animals roaming between chalets. Very safe area with Marakele National Park round the corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag
4.8
Sep 2024

Ons het ontspan in die rustige bosveld omgewing, waar wild vrylik rondbeweeg. Lekker gebly, maar het nie daar besef ons is verkeerdelik in (Unit 8) (R1600) geplaas terwyl ons (Unit 2 en 3) (R1900) bespreek het (dit was effens vreemd dat ons in een eenheid was, maar dit was reeds laat en wou nie verder pla nie) - ons het dus R300 te veel betaal. Ons was gelukkig familie (my seun en sy vriendin het my en my vrou vergesel) en die saambly het nie gepla nie. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het nuttige inligting oor die beter roete, eetplekke en aanwysings na Indaka vooraf verskaf. Ons het baie lekker ontspan en gebly in hierdie rustige bosveld omgewing, waar die wild vrylik om en tussen die eenhede rondbeweeg. Marakele is ook net om die draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Het lekker ontspan met 'n heerlike ontbyt. Na 'n lang reis van verkeersopeenhoping was dit heerlik om rustig te ontspan in die stilte van die natuur. Madelein en haar seun was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madelein Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 623, Plaas Rra Ditau, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49e5bacfa8c7cdba06d6463c20e7f04203c5835daa0b2ecda2dfc30f6c9cd7d1bb98e808443a95323e3ec6e517718510089a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm 623 Farm Rra Ditau 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.515343322802 27.540986537933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang