Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Ingwe Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Natasha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Lekker ruatig.

Ons het dit vreeslik baie geniet en was baie rustig.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Mooi, man. Sien julle weer.

Ingwe Gastehuis
Helga S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Gerieflike kamers wat naby aan Mombela Staduim is.

Die verblyf het voldoen aan ons vereistes. Ons sal beslis weer daar oorslaap volgende jaar met die Kaapsehoop 42km wedloop.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Thanks Helga, sien julle volgende jaar weer.

Ingwe Gastehuis
Rudi P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi P

Dit was 'n amazing blyplek.

Wow! Wat 'n lekker rustige "homey" omgewing.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Mooi man, sien julle weer en veilig ry.

Ingwe Gastehuis
Donald Orapeleng N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald Orapeleng N

Beautiful.

Neat, friendly people.

Guillaume Jacobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume Jacobus O

Oornag stop oppad Kruger Wildtuin toe. Goeie waarde vir geld.

Dadelik tuis gevoel en lekker gesels met Andre. Die eenheid was netjies en skoon. Die rots met sy diere beelde bied 'n pragtige uitsig op die omgewing.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Mooi man, sien julle weer en veilig ry

Ingwe Gastehuis
Kobus N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Wonderlike blyplek met 'n fantastiese atmosfeer.

Andre is 'n wonderlike mens. Lekker geselskap en hy maak die lekkerste avokadopeer smoothies. Baie rustig en silwerskoon. Hier gaan ons nog baie bly.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Mooi man, sien julle weer.

Ingwe Gastehuis
Petrus C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus C

Well located and very friendly staff.

Very close to everything.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Carel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Gerieflik, naby waar ons moes wees en het aan ons behoeftes voorsien.

Ons het net 'n oornagplek gesoek naby dorp en besgheidsentrum. Gerieflik, naby waar ons moes wees en het aan ons behoeftes voorsien. Mooi uitsig van die rotse op die erf.

Lourens S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S

Baie aangename plek om te bly.

Sal altyd aanbeveel en bly elke jaar daar naby alles waar 'n mens wil wees ligging baie goed.

Annamarie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S

Baie lekker gesellige gastehuis.

Ons het daarvan gehou dat daar 'n swembad vir die kinders is en braai-area is waar ons lekker gesellig kon sit en kuier tot laat in die aand.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Lekker man. Maak weer so volgende jaar.

Ingwe Gastehuis
Louis C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Mooi en veilige plek.

Baie lekker gebly. Mooi, skoon, netjies en goed geleë. Naby eetplekke en stadion.

Sandra V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Skoon, netjies en vreeslik vriendelik. Ons sal beslis weer kom.

Goed geleë. Waarde vir jou geld. Baie vriendelik.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ons maak weer so.

Ingwe Gastehuis
Mark P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Baie lekker as familie daar gekuier.

Familie eenheid baie lekker ingerig. Baie netjies, vriendelike werkers. Eienaar baie gaaf en tegemoetkomend.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Bly julle het dit geniet hier, ons sien yuit na julle volgende besoek.

Ingwe Gastehuis
Nikolas G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolas G

Very helpful owner.

Very helpful owner who gave very good orientation on touristic locations and shopping facilities.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Thank you Nikolas and family, it was a pleasure to have you here and be helpful.

Ingwe Gastehuis
Ansie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Ingwe Gastehuis
Ansie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Baie lekker gebly en eienaar baie vriendelik. Sal hulle beslis aanbeveel.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Brandon

Dit was 'n voorreg om jou en die span te kon huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Andre
Ingwe Gastehuis

Ingwe Gastehuis
Tobie C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Eerste plek wat werklik rolstoelvriendelik is. Baie dankie Andre en Ronel. Baie vriendelik en goeie gashere.

Hierdie gastehuis is absoluut ideaal ingerig vir rolstoel-afhanklike person. Baie dankie vir jul puik diens.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Tobie

Ingwe Gastehuis streef daarna om puik diens te lewer en om in al ons gaste se behoeftes te voorsien. Dit was 'n voorreg om jou en jou gesin by ons te kon hê. Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Rônel

Ingwe Gastehuis
Attie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B

Baie dankie.

Andre was n uitstekende gasheer. Lekker slaaparea, veilig en naby aan alles. Probeer gerus die roadhouse, die kos is puik en baie bekostigbaar.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, bly julle het die verblyf geniet. Ons maak weer so.

Ingwe Gastehuis
Lynette S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Dit was gerieflik met net een belangrike tekortkoming naamlik, handdoeke.

Daar was geen hand towels in die kamer nie en ook net een bath towel. Ook nie badmatjies nie. Al is dit een gas per room dink ek steeds dat daar meer as een hand en bath towel moet wees.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kobus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V

Dit kon maklik in 'n groot nagmerrie ontaard het.

Was goed ontvang en die kamer was redelik skoon afgesien van die spesifieke bed waarop ek geslaap het aan die harde kant was. Ek moes die perseel soos in 3 uur die volgende oggend verlaat om sodoende betyds te wees vir bus aangesien ek aan 'n padwedloop deelgeneem het. Min wetende moes ek om 2:30 die volgende oggend sien dat my motor vasgeparkeer staan. Na vele onsuksesvolle oproepe om die eienaar in die hande te kon kry het die buurgaste per toeval gehoor iets is verkeerd en ondersoek kom instel. Tot my redding was dit hulle motor wat my vasgeparkeer het.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Hiermee word daar omverskoning gevra vir enige ongerief.

Ingwe Gastehuis was vol bespreek vir die Kaapsehoop Marathon, met al die hardlopers. Met aankoms is parkering uitgewys volgens die kamers en wat duidelik gemerk is. Almal is attent gemaak daarop dat hulle slegs moet parkeer volgens hul kamer besprekings. Al die gaste het deelgeneem aan die Marathon en het geweet dat almal vroegoggend moet aanmeld. Indien een van die gaste jul vas parkeer het, is dit nie die eienaar se skuld nie, maar wel die van die gas verantwoordelik daarvoor.

Rakende die bed wat hard is. Die kamer is een van die gewildste kamers en is die, die eerste klagte ontvang dat die een bed hard is. Met verdere ondersoek is daar geen rede tot klagte nie, aangesien die beddens almal op standaard is en voorgeskryf word volgens die spesifikasies van die Gastehuis Vereeniging.

Vriendelike Groete
Ingwe Gastehuis Bestuur

Ingwe Gastehuis
Natasha J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Baie gemaklik.

Ons was daar vir 3 nagte. Eienaar is baie vriendelik. My kinders het hope pret gehad op die groot rots. Ons sal definitief weer van Ingwe Gastehuis gebruik maak.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Andre

Ingwe Gastehuis
Andrea P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

'n Heerlike halfweghuis vir ons as vakansiegangers.

Bekostigbare, netjiese kamers met al die nodige geriewe. Ons het heerlik oorgeslaap en kon verfris die res van die pad huis toe aandurf. Dankie aan André vir vriendelike en bedagsame diens!

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Mooi man, maak weer so.

Ingwe Gastehuis
Retha B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Baie aangename gasheer.

Ons het by Ingwe Gastehuis oorgeslaap omdat my man vir 'n operasie moes gaan en ek dus een aand alleen ook by die gastehuis geslaap het. Daar is laat aand toe ek by die gastehuis kom verneem na almal se welstand deur die gasheer en sy vrou. So jy is nie daar net 'n nommer nie maar 'n onbekende vriend.

Ingwe Gastehuis se terugvoer

Dit is 'n groot plesier. Ons streef na ons kliënte se welstand en behandel hulle soos ou vriende.

Ingwe Gastehuis
Jan E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E

Voldoende vir oornagverblyf.

Ingwe is bekostigbaar, die kamers was skoon en netjies. Vir die prys bied dit waarde vir geld.

Chantelle S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle S

Dis oraait.

Geen deur voor badkamer. Kan nie toilet gemaklik gebruik in privaatheid wat nie gerieflik is as daar 3 mense bly nie.

Jan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Sekerlik nie die luukste B&B in Nelspruit nie, maar die koste was billik en die gasvryheid uitstaande.

Baie beïndruk. Andre is altyd beskikbaar en help waar hy kan. Sy diens is flink en vriendelik. Sekerlik nie die luukste B&B in Nelspruit nie, maar die koste is billik en die gasvryheid uitstaande. Dit was 'n lekker kuierondervinding. Ons sal beslis weer vir Andre gaan kuier.

Claudette W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette W

Sal hulle beslis weer gebruik!

André was 'n uitstekende gasheer, baie hulpvaardig en vriendelik. Ons moes ons reis met 'n dag vervroeg en hy't nie twee keer gedink om ons tegemoet te kom nie, ons kamer was beskikbaar en het heerlik gebly. Die uitsig oor die stad vanaf die rots is onbeskryflik mooi. Kan beslis aanbeveel word en sal nie huiwer om weer daar te oornag nie!

Marita C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marita C

Gerieflik, skoon en vriendelik, lekker groot kamers.

Sien gerus die sterre.

Chris A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Andre, die eienaar was baie hulpvaardig, vriendelik en aanpasbaar op ons versoeke.

Absoluut waarde vir geld, met vriendelike en warm diens. Ons kon nie vir meer gevra het nie. Die plek is mooi, skoon en netjies. Ons het lekker gebly en welkom gevoel! Wat ek veral waardeer is dat Andre, die eienaar gefokus is op sy gaste en nie gefokus is op 'n stel reëls nie. Hier gaan dit nog oor mense! Die plek sien my beslis weer.

Deon B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Baie netjiese gastehuis met vriendelike diens.

Hoogs aan te beveel! Die gasheer het ons baie vriendelik behandel en die kamer het alles wat 'n mens nodig het en meer. Die parkering is veilig en gerieflik.

Heide D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heide D

Vriendelike ontvang - geen probleme om aan te meld nie.

Ek was tevrede met die diens. Sal dit weer gebruik indien ek in die area sou kom.

Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MmZiZjI1LTMzNjAtNGM2Yy1hYjI4LWNlYjE4Yjk2ZThmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Louw Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.484505617997 30.970697700977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang