Selfsorg in Drie Susters

Inibos Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elmari S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik, rustig en perfekte afskakel! Ons het dit vreeslik geniet en dit was die perfekte stop vir ons see vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Durell D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig, mooi, skoon, beslis 'n aanwins om te oornag. Heerlik gekuier, gasvrou is baie oulik en vriendelik ontvangs, en die braaipakkie wat ons bestel het was heerlik. Baie oulik. Die plek is ongelooflik netjies, mooi en skoon, net soos jy op die prentjie sien. Beveel dit hoog aan, baie lekker om van alles weg te kom of net oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rus vir die siel. Die verblyf is lieflik, saligheid vir die siel. Ek sal dit definitief aanbeveel en ook om die braaipakkies te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing. Amazing stay and an amazing stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Magical! Will definitely be back! Magical! An amazing braai pack was waiting for us, along with a gorgeous tent which was so toasty warm with electric blankets. Amazing scenery. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike en netjiese selfsorg! Heerlik gebly. Die kospakkie/braaipakkie was uitstekend. Eienaars baie gasvry en slaap- en badkamergeriewe puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Net vlugtig oorgeslaap. Sal vir seker weet besoek. Baie lekker plek. Mooi uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sprakeloos van hoe verstommend puik dit is en kan wees in die bos! Ver bo verwagting! Netjies, weggesteek, stil en uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Paradys in die bos, verruklik mooi! Asemrowende plek. Beste gashere. Lekkerste "glamping" plek ooit. Alles was net perfek. Die ou karavaan is net uit 'n ander wêreld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odie J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Spyt dit was net 'n oorslaap en nie baie langer nie. Heerlike plek. Netjies, skoon, rustig, gemaklik, uiters vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79dd8c8fd0b113ee09eb2232df478bed0df12d5cea49e91711997463039515a7263da88f44dd2c5877741f8be966efd0daa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 N1 Phillips Farm 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.828073274318 23.440581178711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang