Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Inkosana Berg Lodge

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 28 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R825 R702 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Inkosana Berg Lodge is in Cathkin Valley in die Sentrale Drakensberge geleë. Dié lodge is op 'n 20 ha grootte landskap met 'n lieflike uitsig op die bergpieke.

Verblyf word gebied in slaapsale, gesinskamers met en suite-badkamers, 2 eko-kamers met en suite-badkamers, 2 standaard en suite-rondawels en 3 gerieflike en suite-rondawels. Elke kamer het beddegoed, handdoeke, waaiers, verwarmers, kragpunte, spieëls en genoeg kasruimte. Die eiendom laat nie troeteldiere toe nie, maar daar kan vir gidshonde voorsiening gemaak word.

Gatse kan in die gemeenskaplike sitarea met gratis WiFi ontspan. Die restaurant op die perseel bied ontbyt, driegangmaaltye, skemerkelkies en en daar is 'n stoep met 'n mooi uitsig op Cathkin-piek en Monks Cowl. Gaste mag nie hul eie kos in die eetarea inbring nie. Daar is ook 'n kroeg met 'n mooi berguitsig wat eksklusief bespreek kan word.

Die lodge het wasgoedgeriewe, braaistaanders en 'n varswaterdam. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die boorgatwater is drinkbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
We love this place! We have been visiting Inkosana since 2014 when Ed was still the owner. It is one of our favourite places because of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Louise J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens, vriendelike en behulpsame personeel. Ons is vriendelik ontvang. Die rustige atmosfeer het ons dadelik laat ontspan na 'n lang rit. O...
Sien meer
Apr 2024
Christopher P
Saam met lewensmaat
4.8
The perfect overnight spot for attending a wedding in the area. A great stay. We attended a wedding, so it was our overnight spot. Welc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Bernita P
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing, peaceful. Very relaxing, clean and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Liana D
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker en netjies. Lekker gebly. Vriendelike personeel en lekker pizzas en ontbyt. Ons het in hut nr 8 gebly. Baie netjies en gerieflik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ashnee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inkosana Berg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
R 825 R 702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
R 825 R 702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194365f428679ef503ba46d4152a035a47009df21ffb95354ab50cdbe7b7f407b470f023424a4f25a5e9a8329bac199db47f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R701 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 R600 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.008417158522 29.456067681313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011