Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Mosselbaai.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en verwarmers en waaiers is beskikbaar. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kamers lei na die balkon.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n toe stoep met 'n binnebraai. Rook is in die woonstel verbode. Let asseblief dat studente onder 21 jaar nie toegelaat word sonder volwasse toesig nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area sowel as sekuriteit. Parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid is 1,8 km vanaf die Langeberg Mall en 3 km vanaf die strand. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, visvang, 4x4- en bergfietsroetes. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Cape St Blaise Vuurtoring, Bartholomeu Dias Maritime Museum, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark en nog vele meer in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Averille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 26 Vakansie Wooneenheid het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8jjWFJhP4sIKSZJwscdUR5Ql9fuf3TZY3gHJpQbC1dfBjTTrTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Louis Fourie Road Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134718495768 22.102706689328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang