Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inverdoorn Private Game Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inverdoorn Wildreservaat, R356, Sutherland-weg, Breederivier, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 980 R4 784 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Inverdoorn Private Game Reserve is in 'n malaria-vrye area, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Dié reservaat beslaan 10 000 ha in die Ceres-Karoo en is die tuiste van 'n hele rits wildspesies, soos sebras, seekoeie, kameelperde, jagluiperds, verskeie wildsbokke, voëlspesies en die Groot 5.

Inverdoorn spog met daguitstappies en 'n rits luukse verblyfopsies vir oornaggaste. Die gastehuise is ideaal vir gesinne en groepe, en die chalets is perfek vir paartjies of enkelreisigers wat deel. Die luukse chalets het 'n gemeenskaplike dakterras waar gaste 'n uitstekende uitsig oor die Karoo kan geniet, en die eksklusiewe Ambassador-suite sluit 'n privaat safari in.

Inverdoorn se safari-oornagverblyf sluit ‘n heilsame ontbyt, middag- en aandete in. Daar is ook ‘n TV-kamer, swembad, kaktustuin en kuriowinkel. Die bekende reddings- en rehabilitasiesentrum vir jagluiperds, Western Cape Cheetah Conservation, is ook op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Inverdoorn Wildreservaat, R356, Sutherland-weg, Breederivier, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inverdoorn Private Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Wes-Kaap
Vanaf R5 980
R 5 980 R 4 784
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 980
R 5 980 R 4 784
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inverdoorn Wildreservaat, R356, Sutherland-weg, Breederivier, 6835, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7SoEKpMaqLSjo6N7TsDErZvN5DENSJOqBWiHku39pVkmbIHHso?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 980 nouVanaf R4 784 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Inverdoorn Game Reserve R356, Sutherland Road 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.111365425296 19.810513622021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang