Ipe Tombe Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Willow-singel 63, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
- Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ipe Tombe Guest Lodge is goed gevestigde gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en skuil op die veilige Randjiesfontein Landgoed, met toegang tot die hoofweë na beide Johannesburg en Pretoria. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat die Gallagher Konferensiesentrum besoek.
Al die kamers het vol en suite-badkamers met ’n bad en instap-stort, sowel as toiletware, ’n haardroër en handdoeke. Ander geriewe sluit ’n TV, DVD-speler met DVD's. ’n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook gratis WiFi.
Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, tuin en parkeerplek vir uitstallers wat ’n sleepwa het. Die tuin is eko-vriendelik en daar is baie voëlspesies. Ipe Tombe bied ontbyt in die ruim eetarea, sowel as tuisgemaakte aandetes en ’n kamerdiens-spyskaart. Aandetes moet voor die tyd bespreek word. Daar is ’n verskeidenheid biere, wyne en drankies by ons kroeg beskikbaar.
Die bestemming is ideaal vir diegene wat die Corporate Park, Centurion Gholflandgoed, Blue Hills Gholflandgoed en Samrand Sake-area besoek. Mall of Africa is ook nie te ver nie en Monte Casino is 25 km ver. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is sowat 30 minute se ry ver en Midrand se Gautrein is sowat 7 km vanaf de perseel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- King Willow-singel 63, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
- Gaste dink Ipe Tombe Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Willow-singel 63, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang