Selfsorg in Graaff-Reinet

Ironstone Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflike netjiese oornag stop na die suide of noorde. Oulike cottage, pragtig binne met binnebraai, reuse stort in badkamer. Selfs klein swembadjie met swaai/rusbank. Fantastiese stilte. Cottage kyk uit op mooi Karoo berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable and peaceful. A very comfortable stay on a farm outside Graaf Reneit. Very peaceful with all the necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sollie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie mooi en lekker verblyf met die mooiste uitsig op die berge en natuur. Baie mooi natuurskoon asook baie netjiese en skoon verblyf. Sal dit aanbeveel en sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gehalte tyd sonder enige TV. Heerlik gebly met baie oulike huisies. Rustige Karoo plaas. Stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon en baie rustig. Plek is baie skoon en netjies. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. It was very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable cottage with all amenities and lots of character. Beautiful views. Beautiful and characterful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig. Ons het net een aand daar oorgeslaap. Plekkie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very convenient and peaceful. Very comfortable and convenient to all the main attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en ontspanne. Heerlike plekkie, stil en rustig. Baie skoon, ons sal vir seker weer enige dag daar oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 277

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Broederstroom Farm, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang