Isibankwa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R2,900.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is 'n verkorte weergawe, 'n omvattende weergawe is op versoek beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy aangedui en vooraf gereël.
Geen groepe of studente, sowel as groepe volwassenes, word nie toegelaat nie. Die verblyf maak slegs vir gesinsvakansies voorsiening.
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie verblyf toegelaat nie.
Rook is verbode.
Dit is 'n huis in 'n dorpie, en geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie. Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 14 persone
10 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen-rylaan 8, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal