Iso'Bella Vita Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sperwerstraat 26, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Iso'Bella Vita Guesthouse is in Phalaborwa geleë wat as die sentrale hek na die Krugerwildtuin bekendstaan. Dit is die perfekte safari-bestemming in Limpopo. Phalaborwa is 'n gewilde wildkykbestemming, veral vir reisigers wat die Kruger en die talle natuurlike, geskiedkundige en kulturele besienswaardighede in die omgewing wil besoek.
Die verblyf bestaan uit 8 gastesuites wat slaapplek vir 2 volwassenes en elk individueel versier en gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, haardroër, TV met volledige DStv, yskassie vol gewilde drankies en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Ter wille van veiligheid is daar paniekknoppies en diefwering op al die vensters.
Ontbyt word daagliks op die stoep met 'n uitsig oor die swembad en tropiese tuin bedien. Gaste kan saans braai indien hulle dit vooraf reël en daar kan spyseniering vir individue of groepe gedoen word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ruan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sperwerstraat 26, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Iso'Bella Vita Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sperwerstraat 26, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang