Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Italian Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marion-weg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R17 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Italian Villa is 'n ruim selfsorgvilla in Ballito. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig en is 700 m vanaf Granny Pool-strand en 1 km vanaf Willard-strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Hierdie villa bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 7 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie en lugversorging. Vier badkamers het 'n stort, 2 met 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetareas het sitplek. Daar is TV's met DStv in elke slaapkamer en in die sitareas.

Die onderdak-kuierarea buite het 'n kroeg, sitplek, 'n swembad, sondek, sonstoele, 'n pragtige tuin en 'n onderdakbraai-area. Veilge onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar, en daar is 'n hek waar voetgangers kan inkom. Die villa is stapafstand vanaf strande, restaurante en winkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 7 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 192

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marion-weg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 17 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R 17 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marion-weg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9dd105eed7e601f584f0e35a16fe5a68d5239f2280c73fe80be59f18706a89b4bb00acef6d0d31627767068634759a93f5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 000 per nag (plek vir 14) 22 Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53773924426 31.220020939287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang