Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ithaca Holiday Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is sowat 250 m vanaf Lucien-strand wat 'n Blouvlagstrand is en naby besienswaardighede in Margate.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis is met vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, strykyster, strykplank, 'n wasmasjien, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die leefarea lei na 'n groot privaat balkon met 'n etenstafel met sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is 'n onderdakparkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders. Die eiendom is naby Margate North Beach restaurante, winkels, die getypoel en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dylan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ithaca Holiday Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA825b60433410c0b734a43ae14bc4780a39b6d381abccc75370731dbf075c40309be36ec428a99e71ece5496956eaf3af3966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Manaba Beach Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.854150682748 30.378384201818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang