Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

J-Cups Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eleanor K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

My Centurion huis vir die volgende 4 jaar. Baie netjies en gerieflik. Die beddens is perfek en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha N
1 nag
5.0
Jan 2025

Ons kom weer. Groot verrassing gewees. Super netjies, volledig toegerus. Lekker beskuit. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garrard R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, vriendelike personeel en waarde vir jou geld. J'cups Gastehuis is een van die skoonste, netjieste en met die vriendelikste en mees professioneelste personeel wat ek in 'n baie lang tyd beleef het. Ons verbly by julle was een om te onthou en die ontbyt was 'n bonuspunt. Ons sal julle definitief aanbeveel vir enige iemand en ons sal julle definitief kom ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ambelene F
1 nag
5.0
Sep 2024

Goed. Ja, dankie. Goed gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
J-Cups Guest House
Goeie dag, baie bly als het goed gegaan. Vriendelike groete Heleen

Eleanor K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, rustig en vriendelike personeel. Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Alles was perfek en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitshoko M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Relaxing stay. It felt like home. Pleasant, Anna was very welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Pragtige tuine. Kraakvars kamers. Vriendelike personeel. DSTV ontoeganklik. Lekker gebly, snoesig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna Y
1 nag
5.0
Des 2023

Lieflike verblyf. Heerlik gebly, vriendelike diens, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

"Lekke geslaap". Uitstekende diens, kamers netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit het gevoel soos huis! Pragtige gastehuis geleë in 'n rustige stil buurt, met 'n lushof van 'n tuin! Gerieflike groot en skoon kamers, en die vriendelikste en mees gasvrye personeel wat jou sommer tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leydenstraat 158, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26363c150f588d869679726932cac0206712c5279d663f528a539d122b769f7c59c1c7fee89adc0f903e26d2da15466cc874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 158 Leyden Street Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8346082221 28.172280504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789