Jacana Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoringstraat 260, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jacana Rest is 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in Marlothpark in Mpumalanga. Die huis bied gerieflike verblyf aan gesinne of vriende.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander een 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste is welkom om die plonspoel te gebruik of 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die Krokodilrivier kyk. Gaste kan ook wilde diere wat vrylik in die bos ronddwaal, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke en volstruise geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sheldon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Soetdoringstraat 260, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Jacana Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoringstraat 260, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga