Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacaranda Guesthouse - Protea Room

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marilie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies, al wat jy nodig het. Ons het lekker gebly in die Protea Kamer. Die eenheid was skoon en netjies en het al die nodige geriewe. Muriel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

10/10 - Highly recommended! It was such a nice surprise to be treated so well. Muriel went above and beyond caring for your needs! The water beside your bed, the chocolate on your pillow, mints, rusks, coffee machine, every little detail made you feel special! The decor was beautiful and very modern. Thank you, Muriel, for always checking that I have everything I need - and so hospitable! 10/10!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent! Very comfortable, safe stay. Value for money. Tastefully decorated and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Jacaranda Guesthouse - Protea Room
Many thanks for the lovely review. Much appreciated. Hope to see you soon.

Lungile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

I enjoyed the cosiness, very intimate. It felt like a home away from home. It is such a lovely, warm and very intimate place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Muriel was 'n ster. Gerieflik, netjies, rustig, alles wat ons benodig gehad het. Smaakvol en gerieflik ingerig, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Jacaranda Guesthouse - Protea Room
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons kan jul weer akkomodeer.

Chris Z
1 nag
5.0
Apr 2024

Safe, peaceful, comfortable and exceed expectations. If I could give the accommodation 6 stars, I would! It has everything you could ask for or need and more! All the additional treats, extras, and hospitality by the host were beyond what I have experienced before - the decor is also exceptional. I regularly drive between Piet Retief (Mkhondo) and Howick, and the accommodation will certainly be on the top of my list for a midway stop. I recommend the accommodation to anyone! Safe, peaceful, and comfortable. I wish I could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Jacaranda Guesthouse - Protea Room
Thank you so much for the positive review! It's much appreciated. We would gladly accommodate you again.

Lydia K
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Rustig. Het baie heerlik gebly. Daar was meer as genoeg spasie, skoon en netjies. Gasvryheid was uit die boonste rakke. Baie dankie️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lofty F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende verblyf. Ons was verras met die oulike plek, ideaal vir 'n oorslaapplek. Die kamer is baie gerieflik ingerig en het ook baie mooi dekor. Groot lieflike tuin met baie parkeerplek as jy dalk 'n trailer sleep. Die kamer is aan die voorkant van die huis met sy eie ingang vanaf die stoep. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Alles is nuut en goeie kwaliteit, bv. linne en aircon is groot genoeg om die totale area te dek. Die kamer is groter as wat ek verwag het van die foto's af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Jacaranda Guesthouse - Protea Room
Dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons kan julle weer akkommodeer.

Valerie C
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Hosts are very friendly and welcoming. Highly recommend a stay there. Host went out of their way to assist me. Very impressed with the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karel Landman-straat 96, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbe917dfdf1005c17079fc63132aadd36ba6b95810e7459ceccaf65f9c61bf1f1a69d4277fff481d62777f7eab180b3ac68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 96 Karel Landman Street Glencoe 2930 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.168444687228 30.167105871164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang