Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JacarandaJoy 28

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir JacarandaJoy 28
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

Gemaklik en dierevriendelike verblyf.

Baie goeie, gemaklike, dierevriendelike (ek het met twee pugs gereis), en bekostigbare akkommodasie met 'n goeie ligging.

Christo F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Kwaliteit verblyf.

Voel asof 'n mens by goeie familie of vriende kuier, met gasvrye ontvangs en verblyf. Skoon en netjies, goeie linne.

Frederick James M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick James M

Ons was vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Alles was netjies en in plek.

Ons het verskriklik lekker gebly in die rustige area.

JacarandaJoy 28 se terugvoer

Julle was aangename gaste. Kom gerus weer!

JacarandaJoy 28
Nico Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico Z

Aan alle verwagtinge voldoen.

Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou was baie vriendelik en het amper daagliks gevra of alles nog reg was. Kan JacarandaJoy vir seker aanbeveel.

Mario D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D

Die weer/reen en wind het ons ongelukkig nie toegelaat om veel te doen nie.

Die binne braai en televisie was die gesin se grootste geskenk. Ons kon ons lekker geniet het, die plek was skoon en baie ruim. Vir 'n lekker wegbreek is dit die perfekte plek. Naby die Mall geleë en baie rustige buurt.

JacarandaJoy 28 se terugvoer

Baie dankie Mario
Kom gerus weer!

JacarandaJoy 28
Ria B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Asemrowend.

Dienslewering is puik.

Amanda Y - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y

The stay was so relaxing and comfortable. The host was amazing and kept us informed of load shedding, etc. Highly recommended.

Our dogs were welcomed with open arms and we really appreciate this.

JacarandaJoy 28 se terugvoer

Thanks, Amanda.
Do come again.
Regards,
Tienie

JacarandaJoy 28
Martie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Baie goed.

Ontvangs puik, netheid puik, goed toegerus - sal weer daar gaan bly.

Junaidon M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaidon M

Rustig en gasvry.

Ons het dit baie geniet en dit was rustig sal enige tyd weer.

Wilna B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Genotvol.

Baie rustige stil omgewing. Pragtige plekkie, goeie gasvrou.

Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Skoon en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Tienie. Die woonstel is skoon en netjies. Alles is daar wat jy mag nodig kry. Sal dit aanbeveel.

Joann R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joann R

Heerlik, rustig en gemaklik met kinders. WiFi en groen gras waar kinders heerlik kon speel. Naby die nodige winkels ook.

Ons sal enige tyd weer hierdie plekkie gebruik. Eienaar is vriendelik en altyd bereid om te help. Sy het tot vir ons afslagboekies gekry om sekere goed om die dorp te gaan doen.

JacarandaJoy 28 se terugvoer

Julle was oulike gaste.
Kom gerus weer!

JacarandaJoy 28
André C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C

Puik akkommodasie.

Baie lekker gebly, en tannie Tienie is baie vriendelik en behulpsaam.

Walther S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walther S

We enjoyed our stay at JacarandaJoy 28.

The accommodation is very spacious and comfortable. The WiFi was offline when we arrived and Tienie did her best to follow up on the restoration of the service with the provider and refunded us for our cost to make alternative connectivity arrangements, which was most appreciated, even if it was out of her control. She is an excellent and very friendly hostess making sure on a regular basis that guests are well looked after, with extras such as topping up rusks and providing a complimentary meal on our last night as we are settling in Oudtshoorn.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandalaan 28, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e29f34f7b483b601999480d7af7a959914dc75246223f4f20139cc5dd3706635520680fa20c1c16e8ffc4a400634d44450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 5 mense 14 5 1 5 28 Jacaranda Avenue Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.5932699 22.19275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang