Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackies B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Jackies B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Fantasties.

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en ons het dadelik tuis gevoel. Baie huislike gevoel.

Gerda E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda E

Netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Dit is genoegsaam vir oornag of 'n paar dae verblyf. Alles wat nodig is is daar. Sal net great wees as dit die hoeveelheid borde, glase, bekers ens. het vir die hoeveelheid wat bespreek het.

Jackies B&B se terugvoer

Dankie Gerda, we have noted the crockery and cutlery issue. Regards, Jackie.

Jackies B&B
Funeka N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funeka N

What a great time. Lovely people. We enjoyed it.

L'd love to go there again. I was so happy.

Jackies B&B se terugvoer

Hi Funeka, thank you for your great review. We enjoyed having you three stay with us and we look forward to seeing you again.
Have a great festive season.
Jackie.

Jackies B&B
Nuala J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuala J

You couldn't wish for better hosts, comfort or food!

Lovely spacious rooms in secure and beautiful setting! You might even hit the jackpot and be invited for dinner on the house as the guests were, the night I stayed! Unbelievable hospitality! Thank you for a wonderful stay - I will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mens kon nie gevra het vir 'n beter gasheer en gasvrou nie.

Lieflike ruim kamers in 'n mooi omgewing! As jy gelukkig is word jy selfs genooi vir aandete op die huis, ons was so gelukkig die aand wat ons daar gebly het! Ongelooflike gasvryheid! Dankie vir wonderlike verblyf - ons sal definitief terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jackies B&B se terugvoer

Thank you Nuala, That's very kind of you and we look forward to your next visit.
Kind regards,
jackie.

Jackies B&B
Ronel M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Uitstekende diens en gasvryheid, voel sommer dadelik tuis!

Aangenaam verras gewees, so billik en heerlike plaas ontbyt! Sal definitief weer daar gaan slaap! Hartlike dank!

Alfred S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S

Nie te sleg nie.

Plek was koud. Geen lugversorging en geen verwarming.

Marisa L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

Asemrowend.

Het dit baie geniet, Gashere was lieflik en die plek was skoon. Ek was baie tevrede en sal definitief weer daar bly met my volgende besoek.

Jackies B&B se terugvoer

Baie dankie Marisa, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Jackie

Jackies B&B
Kobus D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Uitstekend.

Ons is vriendelik deur Jackie ontvang en alles is dadelik aan ons verduidelik en gewys. Rustig geslaap en baie lekker ontbyt wat Jackie self gemaak het. Ons sal weer daar slaap.

Jackies B&B se terugvoer

Baie dankie Kobus, ons sien uit om u weer by ons te kom ontspan.
Groete,
Jackie en Rose.

Jackies B&B
Karel B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B

Baie gerieflik en groot.

Skoon en met alle benodigdhede wat jy nodig het, soos TV, ens.

Jackies B&B se terugvoer

Hello Karel, baie dankie vir die goeie resensie wat jy vir ons b&b gegee het. Groete Jackie.

Jackies B&B
Hannelie K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K

So tuis soos by ons eie huis.

Goeie waarde vir geld, heerlik geslaap onder die lekker beddegoed, en kamer het alles wat 'n reisiger nodig het, selfs goeie koffie! Jackie en Rose is ook baie gasvry.

Jackies B&B se terugvoer

Baie dankie Hannelie, ons sien uit na volgende keer, Jackie èn Rose (Jackies b&b)

Jackies B&B
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MDE2YTk4LTkyZTgtNDE1OS05NDBlLWJmOGUyZGYwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 112 Devereux Avenue Vincent 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.98502 27.918232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang