Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsdal Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sareen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Jacobsdal Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Noah Israel B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noah Israel B

Uitstaande.

Baie lekker geslaap en sal die plek altyd aanbeveel aan ander mense. Baie dankie vir alles.

Jacobsdal Inn se terugvoer

Noah, so baie dankie dat julle ons gekies het om te oornag. Julle is heerlike gaste om te ontvang. Kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete, Sareen en die Jacobsdal Inn-span

Jacobsdal Inn
Rian F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian F

Vriendelik en luuks.

Ek kan Jacobsdal Inn regtig aanbeveel. Die plek is ten minste 4 sterre in my opinie. Dit is die vriendelikste mense nog ooit wat daar werk. Die kamers is luuks en die kos is fantasties. In terme van prys dink ek dis regtig uitstekende waarde vir geld.

Jacobsdal Inn se terugvoer

Wow, baie dankie Rian vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer. Sareen en Jacobsdal Inn Span

Jacobsdal Inn
Toinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette V

Heerlik!

Ek het vreeslik lekker gebly!

Jacobsdal Inn se terugvoer

Hi Toinette
Baie dankie dat jy ons gekies het om te oornag. Dit was lekker om jou te ontvang.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Jacobsdal Inn Span

Jacobsdal Inn
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Uitstekend en goeie diens!

Jacobsdal Inn is uitstekende oornagverblyf. Van die in-check tot uit-check was uitstekend.

Jacobsdal Inn se terugvoer

Hennie, baie dankie dat jul by ons oornag het. Dit was n voorreg om julle te ontvang.
Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer.

Jacobsdal INN

Jacobsdal Inn
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5562874ab7e250907dc7f1b2759485337f5f536f63ebc631413fdcf3050a7c068e6b1b35ecf9e002931f9d6ae942eab6f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 25 Bouw Street Jacobsdal 8701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129883778908 24.77314142209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang