Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacomanzi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hoor, sien en voel rus en vrede. Wat 'n voorreg om in die pragtige huis die rus en vrede van die omgewing te geniet! Alles en nog meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Baie dankie, Erika, dit was 'n plesier om julle (en Tilly) te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Robin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Quaint and quiet stay in a comfortable cottage. We had a wonderful overnight stay at Jacomanzi. Easily accessible yet perfectly peaceful spot in the Little Karoo. The owners have done a great job in restoring the old building into a comfortable, clean, quaint and well-equipped self-catering cottage. We hope we can get back sometime for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Thank you for your kind words. It was such a pleasure to host you, you are welcome any time again.

Larissa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het by Jacomanzi gebly vir 'n nag as deel van ons motorfiets toer. Ons het heerlik gebly by Jacomanzi en dis 'n perfekte plekkie om af te skakel en te rus. Die omgewing is pragtig en uniek en die verblyf bied alles wat jy nodig het om lekker te bly. Ons sal beslis weer daar bly, volgende keer, net langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Groetnis

Dennyl C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A perfect stopover that we wish could have been longer. We just loved Jacomanzi! Fantastic hosts, a very comfortable house and such peace and quiet! And an amazing quiver tree! Just wish we could have stayed for a lot longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Thanks Dennyl, it was such a pleasure to host you. You are welcome any time again.

Pieter D
1 nag
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf op 'n plaas in die Klein-Karoo! Het heerlik in die groot gerestoureerde plaashuis alleen gebly. Hennie het moeite gedoen om my alles te verduidelik en ek het alles ongelooflik waardeer. Alles was blink gepoets en silwerskoon. Die oorsig oor die geskiedenis van die omgewing en Makkedas (die lokomotief wat desjare tussen Laingsburg en Ladismith geloop het) was verrykend. Ongelukkig kon ek slegs een nag oorbly. Volgende keer bring ek die familie saam. Gratis sak hout gekry om te braai en appelkooskonfyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Baie dankie Pieter, dit was 'n plesier om jou by ons te ontvang. Jy en jou gesin is enige tyd welkom by ons. Groetnis

Theo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very pleasant and comfortable stay. Exceptionally friendly and helpful. Love the history of the house and the tasteful decoration. Beautiful walks and interesting fauna and flora of the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Thank you Theo for your kind words. It was such a pleasure to host you.

Leon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie meer as wat ons verwag het. Dit was presies wat ons benodig het. Dit was awesome gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Baie dankie, Leon. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Tony K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A great stay just off Route 62. A last minute booking as we were looking for a spot about halfway between Cape Town and Cape St Francis and were very, very pleasantly surprised. A real old Karoo farmhouse located a couple of kilometers off Route 62. Warmly welcomed by the hosts and the house is spotlessly clean. Will stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Thank you Tony for the kind review. We look forward to seeing you again in the future.

John S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A very enjoyable stay. We enjoyed being in the Klein Karoo and had a spectacular sunset and free game drive. The house was very well appointed and spotlessly clean. The complimentary bottle of apricot jam was appreciated, as were the chocolates, hot chocolate drink, coffee, and tea, to name a few. A very informative brochure and warm and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Jacomanzi
Thank you for the review and the kind words. It was a pleasure to host you.

John C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Bo-verwagting. Rus en vrede. Sielsgenot. Lieflike ou plaashuis met alles wat mens nodig het. Wonderlike gasheer en -vrou. Die wegbreek was 'n ware lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Jacomanzi
Baie dankie John, dit was 'n plesier om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Jacomanzi, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d37ecb1b1c09de3bed6baf193f151c3b6b8827dee79505b02b8f8974f935706b7e7fc54ff1d37b165311c16e2a8f3816fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 22 5 1 5 R62 Jacomanzi 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.635303 20.963473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang