Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Beskrywing
Die Ou Opstal-gastehuis is 'n wonderlike kombinasie van ou plaashuis en luukse, moderne geriewe. Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer is 'n 2-enkelbedkamer waarvan die beddens in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié slaapkamer maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, opwasarea, eetarea, sonkamer met 'n uittrekbed, en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Daar is ook binne- en buitebraaigeriewe. Die sonkamer het slaapplek vir nog 2 kinders op die uittrekbed wat beteken dat die huis dan slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Vir gaste wat verkies om nie self te kook nie, kan maaltye vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R391, Jakhalsdans Farm, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang