Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkals se gat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jakkals se gat is 'n knus selfsorghouthuisie op 'n plaas 40 km vanaf Bethulie in die Vrystaat. Die huisie is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die huisie beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elkeen 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Een van die en suite-badkamers het 'n stort en die ander een het 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n knus kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas, vrieskassie, eetgerei en breekware toegerus.

Die huisie het bordspeletjies en legkaarte waarmee gaste hulself voor die kaggel kan besig hou. Gaste kan ook soggens 'n koppie koffie op die stoep geniet of op 'n warm middag in die plonspoel afkoel.

Daar is 'n lieflike vuurput waar gaste kan braai of net die buitelug geniet terwyl hulle sterrekyk. 'n Draagbare gasbraai en gazebo is ook beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kom geniet die natuur in 'n houthuisie in die berge en aanskou die pragtige uitsig oor die Vrystaatse vlaktes. Gaste kan gaan wandel, bergklim en wildkyk vanaf hul voorstoep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stephan S
5.0
Goed uitgerus. Ontspan. As gesin saamgekuier. Baie lekker gebly. Houthuisie is goed toegerus met alles wat nodig is en netjies. Swembad was 'n lafenis...
Sien meer
Jan 2024
Leoni L
Gesin met tieners
5.0
Beautiful location, private and remote, making for great off-grid relaxation. We decided to break up a long journey with a few nights i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Hannelie M
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plekkie. Alles en nog meer. Groep vriendinne het vir die naweek saamgekuier. Rustig, stil, niemand in sig. Veilig, netjies en alles werk. ...
Sien meer
May 2023
Yolandé P
Gesin met tieners
5.0
Het in harmonie met die natuur gevoel. Vir ons as gesin wat baie hou van die eenvoud van die lewe het die verblyf presies dit vir ons gebied. Die gasv...
Sien meer
Apr 2023
Prieur L
Gesin met tieners
5.0
Vêr bo verwagting! Die foto's laat nie reg geskied aan hoe mooi dit by Jakkals se gat is nie. Hierdie is die eerste blyplek op die webtuiste vir wie e...
Sien meer
Dec 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Jakkals se gat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1492570b3bbd482008b8cc7659f6cda71f4d51096945cdc8947c13670ef5ef31edd8288eb3c8f5cc0416b045b761ad31e35b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Vaalbank Farm Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212422552873 25.962134686991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang